And in other freaky news...

Kannibaal gaan lank sit

20/10/2008 11:31:59 PM - (SA)

Londen. - ’n Britse sjef is gister lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy minnaar vermoor en ’n deel van die liggaam in olyfolie gekook en toe daaraan gekou het.

Anthony Morley (36), wat die titel Mr Gay UK in 1993 gewen het, sal na verwagting minstens 30 jaar van sy vonnis uitdien.

Hy is skuldig bevind aan die moord op mnr. Damian Oldfield (33). Hy het hom doodgesteek voordat hy ’n deel van sy bobeen afgesny, dit met vars kruie bedek en toe in olyfolie gekook het.

Die hooggeregshof in Leeds, in die noorde van Engeland, het die afgelope paar weke gehoor hoe Morley die vleis “soos ’n steak gesny” en daaraan gekou het voordat hy dit uitgespoeg het.

W.T.F?


1 comments:

__ said...

OM nom nom

Post a Comment

Blog Archive

Followers

Blog Directory by Blog Flux